Europa as strategiese handelsvennoot
- Feb 6
- 1 min read
Die EU Delegation South Africa, verteenwoordig deur Marika Jakas, speel ’n sentrale rol in die bevordering van handel, belegging en samewerking tussen die Europese Unie en Suid-Afrika.
Deur die EU-Delegation kry ondernemings toegang tot markinligting, netwerke en programme wat help om sakegeleenthede in Europese markte beter te verstaan en te benut.
Die klem val op etiese handel, innovasie en volhoubare ekonomiese ontwikkeling.
Vir Pretoria Sakekamer-lede bied die EU Delegation ’n betroubare skakel na Europese samewerking en groei.
Indien lede met die EU Delegation in aanraking wil kom, kontak Pretoria Sakekamer by marina@pretoriasake.co.za.



Comments