top of page
Nuusblad
Lees meer oor Pretoria sake en mediaverklarings


Vernuwende leierskap en Amerikaanse perspektief
Namens die Young Republicans bied Stefano Forté ’n platform waar lede van die Pretoria Sakekamer blootgestel word aan internasionale denke oor beleid, ekonomie en leierskap. Hierdie netwerk fokus op betrokkenheid by openbare beleid en die ontwikkeling van leiers wat die sake- en politieke omgewing beïnvloed. Vir entrepreneurs beteken dit beter insig in die wyse waarop beleid en ekonomiese besluite markte en ondernemings raak. Vir Pretoria Sakekamer-lede wat waarde heg aan be
Feb 61 min read


Italiaanse samewerking met Europese impak
Die Italian Chamber of Commerce South Africa, verteenwoordig deur Pamina Bohrer, bevorder handel en samewerking tussen Suid-Afrikaanse en Italiaanse ondernemings. Die Kamer bied toegang tot markkennis, netwerkgeleenthede en sakekontakte in Italië en die breër Europa. Dit help ondernemings om sakeverhoudings te ontwikkel en nuwe geleenthede te identifiseer binne sektore waar Italië sterk staan. Vir Pretoria Sakekamer-lede wat internasionale samewerking met ’n Europese fokus so
Feb 61 min read


Europa as strategiese handelsvennoot
Die EU Delegation South Africa, verteenwoordig deur Marika Jakas, speel ’n sentrale rol in die bevordering van handel, belegging en samewerking tussen die Europese Unie en Suid-Afrika. Deur die EU-Delegation kry ondernemings toegang tot markinligting, netwerke en programme wat help om sakegeleenthede in Europese markte beter te verstaan en te benut. Die klem val op etiese handel, innovasie en volhoubare ekonomiese ontwikkeling. Vir Pretoria Sakekamer-lede bied die EU Delegati
Feb 61 min read


Ierse skakels wat nuwe markte oopmaak
Hierdie Sakekamerk ondersteun ondernemings om nuwe markte en netwerke te verken, met toegang tot Ierse sakeleiers, beleggers en handelsgeleenthede. Die fokus val op volhoubare groei en langtermyn-samewerking wat aangepas is by die werklikhede van Suid-Afrikaanse besighede.
Feb 61 min read


Besigheid met Nederland: gestruktureerde toegang tot Europa
Business NL fokus daarop om internasionale sakegeleenthede konkreet en uitvoerbaar te maak. Dit sluit markinsigte, netwerkgeleenthede, en verbindings met Nederlandse en Europese ondernemings, beleggers en instellings in. Vir besighede in Pretoria, beteken dit beter sigbaarheid in Europa en ondersteuning om handelsverhoudings met vertroue te bou.
Feb 61 min read


Verhoudings laat besigheidsgroei versnel
Besighede funksioneer nie in isolasie nie. Hulle word gedra deur mense, besluite, vertroue en samewerking.
Jan 62 min read


Pretoria se mense, sy sport en sy sakeleiers – saam bou ons kultuur, karakter en groei
Soos op die veld, geld dieselfde in besigheid:
Om te bou, moet jy bereid wees om op te offer.
Om te wen, moet jy bereid wees om saam te speel.
En om volhoubaar te groei, moet jy ’n kultuur kweek wat groter is as enige strategie.
Nov 7, 20253 min read


Toerisme in Pretoria: Bou op ons bates, skep nuwe moontlikhede
usan Marais, voorsitter van die Tshwane Tourism Association (TTA) en stigter van die Pretoria Bucket List, en Cilliers Brink, leier van die DA in die Tshwane-metro, het hul perspektiewe gedeel oor hoe Pretoria toerisme kan benut as ’n enjin vir groei en gemeenskapsbou.
Oct 15, 20252 min read


Hoe wyd strek Tshwane se oorbetalings? Pretoria Sakekamer eis antwoorde
Pretoria Sakekamer neem met ernstige kommer kennis dat Pretoria se burgemeester, Nasiphi Moya, ná maande van onsekerheid uiteindelik bevestig het dat sy sowat R270 000 aan die Tshwane-munisipaliteit verskuldig is as gevolg van onregmatige oorbetalings tydens haar vorige diens daar. Hierdie terugbetaling volg nadat sy reeds vroeër ’n bedrag van R10 000 moes terugbetaal het vir ’n internasionale reis wat sy nooit onderneem het nie.
Aug 27, 20251 min read


Ernst Roets: ’n Nuwe Bedeling vir Suid-Afrika
By Pretoria Sakekamer se netwerkgeleentheid op 20 Augustus het dr. Ernst Roets, bekende Afrikaner-aktivis, skrywer en filmmaker, sy visie vir ’n meer volhoubare politieke bedeling in Suid-Afrika gedeel.
Aug 27, 20253 min read


Pretoria Sakekamer verwelkom Adjunkminister Samantha Graham-Maré by KragDag Ekspo
Graham-Maré het haar toespraak afgesluit met ’n duidelike boodskap: Die toekoms van energie word reeds gebou, nie in groot staatsaanlegte nie, maar op plase, in ondernemings en in dorpe regoor die land. Sy het gepleit vir ’n samewerking tussen beleidmakers en die ondernemings wat reeds hul eie kapitaal, tyd en kundigheid belê het om onafhanklik te raak.
Aug 13, 20252 min read


Gemeenskapsveiligheid in Pretoria: Samewerking en Tegnologie die Sleutel tot ’n Veiliger Stad
Pretoria se veiligheidsbehoeftes is omvattend – van infrastruktuur- en landelike beveiliging tot hoofweë, kapings en inbrake. Met gedeelde tegnologie kan die veiligheidsnet wyer en doeltreffender gespan word. Die netwerk sal ook voorsiening maak vir die rapportering van infrastruktuurprobleme wat veiligheid beïnvloed, soos slaggate, straatligte wat buite werking is en foutiewe verkeersligte.
Jul 24, 20252 min read


Wahl Bartmann waarsku: PSIRA se voorgestelde reëls gaan misdaadvegters ontwapen
Die privaatsekuriteitsbedryf, wat uit sowat 16 000 maatskappye en 600 000 beamptes bestaan, is tans die primêre buffer teen misdaad. Indien hierdie regulasies deurgevoer word, sal dit die beskikbaarheid en doeltreffendheid van sekuriteitsdienste ernstig verswak, werkgeleenthede bedreig en kleiner firmas uit die bedryf druk. Dit sal uiteindelik belegging verder ontmoedig omdat ondernemings en gesinne Suid-Afrika as onveilig sal beskou.
Jul 24, 20252 min read


Ter Nagedagtenis: Dawie “Zottie” de Villiers; ’n Stigtersfiguur wat bly voortleef in ons nalatenskap
Die Pretoria Sakekamer het met groot hartseer verneem van die skielike afsterwe van Dawie “Zottie” de Villiers - ’n stigterslid, lojale vriend en merkwaardige visionêre leier - wat in Mei 2025 oorlede is.
May 30, 20251 min read


Pretoria Sakekamer bekommerd oor teenstrydighede in die Tshwane Metroraad se 2025 Eiendomsbelasting waardasierol
Pretoria Sakekamer is egter bekommerd oor die skynbaar wisselvallige verhogings in eiendomswaardasies.
Mar 7, 20252 min read


Hoe kan ek my gemeenskap verbeter? Pretoria Sakekamer bespreek gemeenskapsgedrewe inisiatiewe om lewenskwaliteit in stede te verbeter
Die enigste teenvoeter vir die verval is dat gemeenskappe self inspring en doen wat gedoen moet word om die stad te onderhou en te beveilig. Die Pretoria Sakekamer deel graag hoe gemeenskappe deur middel van “Community Upliftment Precincts” (CUPs) en “City Improvement Districts” (CIDs) self hulle gemeenskappe se probleme kan aanpak.
Mar 7, 20253 min read


Pretoria Sakekamer doen ‘n beroep om hervormings in Tshwane Metroraad se finansiële bestuur en dienslewering
Die Pretoria Sakekamer, wat die besigheidsgemeenskap van Tshwane verteenwoordig, doen 'n dringende beroep op die Tshwane Metroraad om hervormings in finansiële bestuur, dienslewering en regulatoriese doeltreffendheid te implementer, en sodoende beleggersvertroue te herstel en 'n stabiele ekonomiese omgewing te verseker.
Feb 26, 20252 min read


Pretoria Sakekamer stel Publiek-Private Vennootskap voor om Wonderboom Lughawe se toekoms te verseker
Die sakekamer doen ‘n beroep op besluitnemers om daadwerklike hervormings en ‘n strategiese Publiek-Private Vennootskap (PPV) te implementeer, om die lughawe se volhoubaarheid en ekonomiese bydrae tot Pretoria te verseker.
Feb 12, 20252 min read


Tshwane Burgemeester moet sekerheid bied rondom salarisverhogings
Burgemeester Moya en haar koalisievennote moet so spoedig moontlik sekerheid rondom die salariskwessie aankondig, want Pretoria se inwoners verdien ‘n Stadsregering wat hulpbronne doeltreffend aanwend om gehalte dienste te lewer.
Dec 2, 20242 min read


Geslaagde mosie van wantroue 'n terugslag vir Pretoria - Pretoria Sakekamer
"Sakelui in Pretoria sal hulle nie deur hierdie terugslag laat onder kry nie en is gewoond aan onvoorspelbare omstandighede. Ons het nie 'n keuse as om munisipale risiko's voortaan saam met al die ander uitdagings wat met sake doen gepaard gaan, te bestuur nie. As risiko's ons afgeskrik het, was daar lankal nie meer 'n sakegemeenskap in die stad nie."
Sep 26, 20242 min read
bottom of page