top of page

Vernuwende leierskap en Amerikaanse perspektief

  • Feb 6
  • 1 min read

Namens die Young Republicans bied Stefano Forté ’n platform waar lede van die Pretoria Sakekamer blootgestel word aan internasionale denke oor beleid, ekonomie en leierskap.


Hierdie netwerk fokus op betrokkenheid by openbare beleid en die ontwikkeling van leiers wat die sake- en politieke omgewing beïnvloed. Vir entrepreneurs beteken dit beter insig in die wyse waarop beleid en ekonomiese besluite markte en ondernemings raak.


Vir Pretoria Sakekamer-lede wat waarde heg aan betrokkenheid, invloed en langtermyn-leierskap, bied hierdie platform nuwe perspektief en toegang tot internasionale gesprekke.


Pretoria Sakekamer nooi jou uit na ‘n Koffie en Kenmekaar op @6 Februarie 2026 om 08:00 te Centurion Gholflandgoed. Kontak admin@pretoriasake.co.za

Comments


bottom of page