top of page
Nuusblad
Lees meer oor Pretoria sake en mediaverklarings


Action SA se wegdraai 'n ernstige bedreiging vir besighede in Pretoria
Pretoria Sakekamer neem met kommer kennis van onlangse uitsprake deur Action SA se president, Herman Mashaba, dat die party oorweeg om die veelparty-koalisie in die Tshwane-munisipaliteit te verlaat. Dit sal vernietigend vir besigheid in Pretoria wees.
Sep 10, 20242 min read


Mosie van wantroue simptoom van nasionale politiekery - Pretoria Sakekamer
Pretoria Sakekamer het sprake van ‘n mosie van wantroue teen die Pretoria Burgemeester, Cilliers Brink as voortydig bestempel en beskou dit as nasionale politekery wat nou dreig om die Tshwane-bestuur in die wiele te ry.
Sep 4, 20241 min read


ActionSA kies korrupsie as hy veelparty-alliansie versaak – Pretoria Sakekamer
Pretoria Sakekamer het vandag ActionSA se kortsigtige en onverantwoordelike optrede veroordeel, om weg te breek van die veelparty-alliansie wat gesorg het vir ‘n nuwe, werkende Tshwane-bestuur.
Aug 30, 20241 min read


ActionSA kan nie met Pretoria se belastingbeursie vertrou word nie, waarsku Pretoria Sakekamer
Volgens Pretoria Sakekamer gaan enige verdere onderhandelings met staatsdiensvakbonde in Pretoria nie die stad se finansiële of diensleweringsprobleme oplos nie, maar eerder die heersende kultuur van protes deur kriminaliteit versterk.
Oct 2, 20232 min read


Water- en rioolkrisis in Klerksoord versleg, ondanks noodkontrak van R17miljoen om herstelwerk te doen - Pretoria Sakekamer
Water- en rioolkrisis in Klerksoord versleg, ondanks noodkontrak van R17miljoen om herstelwerk te doen - Pretoria Sakekamer
Jul 17, 20232 min read


Pretoria Sakekamer kap Randwater oor boelietaktiek om voorgeskrewe interdepartementele geskilproses te omseil
Pretoria Sakekamer waarsku dat beide Randwater en die Tshwane munisipaliteit op dun ys beweeg en hulle oopstel vir regsaksie indien hulle nie hul voortslepende geskille oor watervoorsiening en -betalings oplos nie. Pretoria Sakekamer wys beide partye op die voorgeskrewe interdepartementele proses, ingevolge die Wet op Interregerings- Fiskale Betrekkinge (Wet No. 97 van 1997) wat gevolg moet word. Dat dié proses gevolg moet word, is reeds deur die Resilient-uitspraak in die Ko
Jul 14, 20232 min read


Pretoria Sakekamer nader stadsbestuur nadat “allokering” van koopkragbetalings agter raak
Pretoria Sakekamer nader stadsbestuur nadat “allokering” van koopkragbetalings agter raak
Jul 7, 20231 min read


Pretoria Sakekamer versoek skakelforum met Tshwane bestuur - 'n belangrike eerste stap tot deursigtigheid en verantwoordbaarheid
Pretoria Sakekamer versoek skakelforum met Tshwane bestuur - 'n belangrike eerste stap tot deursigtigheid en verantwoordbaarheid
Jun 30, 20231 min read


Pretoria Sakekamer en Tshwane Metroraad gaan samewerkingsooreenkoms sluit
Pretoria Sakekamer en die bestuur van die Tshwane Metroraad beplan om binnekort ‘n formele samewerkingsooreenkoms te finaliseer. Dié ooreenkoms sal ‘n vaste forum skep waardeur sakelui gekoördineerd en georganiseerd sake by die stadsbestuur kan aanmeld.
Jun 22, 20233 min read


Pretoria Sakekamer lewer kommentaar oor die Tshwane-aansuiweringsbegroting
Pretoria Sakekamer het in Mei 2023 kommentaar gelewer op die Tshwane-aansuiweringsbegroting.
May 9, 20232 min read


Pretoria Sakekamer oor “National Shutdown”: Neem standpunt in - bly oop!
Sakelui moet nie ag slaan op die EFF se dreigemente oor die nasionale betoging wat vir 20 Maart 2023 beplan word nie en bloot standpunt inneem deur met hulle normale bedrywighede voort te gaan.
Mar 19, 20231 min read


Sakekamers kan orde in die plaaslike ekonomie herstel
Word vandag lid van die Pretoria Sakekamer en deel van ’n groep mense wat verantwoordelikheid aanvaar vir die plaaslike sakeomgewing. Dit gaan die verskil wees tussen suksesvolle en mislukte plaaslike sakeomgewings landswyd.
Mar 16, 20238 min read


Die Pretoria Sakekamer is hier! Wees saam met ons rentmeesters van die stad!
Pretoria Sakekamer gaan Pretoria herbou en vestig tot ‘n wêreldklas sakesentrum. Ons gaan dit doen ondanks staatsverval en selfstandig van die politiek. Die kuur vir munisipale- en infrastruktuurverval is selfstandige sakelui.
Mar 16, 20232 min read
bottom of page